Sagaría 4:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het vir my gesê: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien daar ’n kandelaar, heeltemal van goud, en sy oliekan bo-oor hom en sy sewe lampe op hom; telkens sewe aanvoerpype loop na die lampe wat bo-oor hom is.

Sagaría 4

Sagaría 4:1-8