Sagaría 4:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het toe nogmaals gespreek en vir hom gesê: Wat beteken die twee olyftakkies aan die kant van die twee goue pype wat goud uit hulle laat uitstroom?

Sagaría 4

Sagaría 4:7-13