Sagaría 14:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in dié dag sal sy voete staan op die Olyfberg wat voor Jerusalem lê, aan die oostekant; en die Olyfberg sal middeldeur gesplyt word van oos na wes tot ’n baie groot dal; en die een helfte van die berg sal wegwyk na die noorde en die ander helfte na die suide.

Sagaría 14

Sagaría 14:3-11