Sagaría 14:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En almal wat oorbly uit al die nasies wat teen Jerusalem aangekom het, sal jaar na jaar optrek om te aanbid voor die Koning, die Here van die leërskare, en om die huttefees te vier.

Sagaría 14

Sagaría 14:6-21