Sagaría 13:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ontwaak, o swaard, teen my herder, en teen die man wat my metgesel is! spreek die Here van die leërskare. Slaan die herder, sodat die skape verstrooi word; en Ek sal my hand weer uitstrek oor die geringes.

Sagaría 13

Sagaría 13:4-9