Sagaría 13:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

IN dié dag sal daar ’n geopende fontein wees vir die huis van Dawid en vir die inwoners van Jerusalem teen sonde en onreinheid.

Sagaría 13

Sagaría 13:1-9