Sagaría 12:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here sal eers die tente van Juda verlos, sodat die roem van die huis van Dawid en die roem van die inwoners van Jerusalem dié van Juda nie sal oortref nie.

Sagaría 12

Sagaría 12:3-14