Sagaría 12:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dié dag, spreek die Here, sal Ek al die perde met verwarring slaan en hulle ruiters met waansin; maar oor die huis van Juda sal Ek my oë oophou, terwyl Ek al die perde van die volke met blindheid slaan.

Sagaría 12

Sagaría 12:1-10