Sagaría 11:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het die drie herders in een maand vernietig. Toe het my siel ongeduldig geword oor hulle, terwyl hulle siel ook van my afkerig geword het.

Sagaría 11

Sagaría 11:7-12