Sagaría 11:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Ek sal met die inwoners van die land geen medelyde meer hê nie, spreek die Here; maar kyk, Ek gaan die mense oorlewer, elkeen in die hand van sy naaste en in die hand van sy koning; en hulle sal die land verwoes, en Ek sal uit hulle hand nie red nie.

Sagaría 11

Sagaría 11:2-9