Sagaría 11:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hierop sê die Here vir my: Gooi dit vir die pottebakker — die heerlike prys waarmee Ek deur hulle gewaardeer is! En ek het die dertig sikkels silwer geneem en dit in die huis van die Here vir die pottebakker gegooi.

Sagaría 11

Sagaría 11:5-17