Sagaría 10:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal die huis van Juda sterk maak en aan die huis van Josef hulp verleen en hulle ’n woonplek aanwys, want Ek ontferm My oor hulle; en hulle sal wees asof Ek hulle nie verwerp het nie, want Ek is die Here hulle God, en Ek sal hulle verhoor.

Sagaría 10

Sagaría 10:1-12