Sagaría 10:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Teen die herders het my toorn ontvlam, en oor die voorbokke sal Ek besoeking bring; want die Here van die leërskare gee ag op sy kudde, op die huis van Juda, en maak hulle tot sy pragtige perd in die stryd.

Sagaría 10

Sagaría 10:1-5