Sagaría 10:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sal deur die see van benoudheid trek en die golwe in die see slaan, en al die dieptes van die Nyl sal opdroog; ook sal die trotsheid van Assirië neergewerp word, en die septer van Egipteland wyk.

Sagaría 10

Sagaría 10:4-12