Sagaría 1:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het in die nag ’n gesig gesien — daar was ’n man wat op ’n bruin perd ry, en hy het gestaan tussen die mirtebome wat in die diepte was; en agter hom was daar bruin, vos en wit perde.

Sagaría 1

Sagaría 1:1-17