Sagaría 1:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Roep verder en sê: So spreek die Here van die leërskare: My stede sal weer oorstroom wees van goeie dinge, en die Here sal Sion weer vertroos, en Hy sal Jerusalem weer verkies.

Sagaría 1

Sagaría 1:16-21