Sagaría 1:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het die Engel van die Here aangehef en gesê: Here van die leërskare, hoe lank nog bly U sonder ontferming oor Jerusalem en oor die stede van Juda waarop U alreeds sewentig jaar vertoornd was?

Sagaría 1

Sagaría 1:7-17