Rut 4:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die buurvroue het hom ’n naam gegee en gesê: Vir Naómi is ’n seun gebore! En hulle het hom genoem Obed; hy was die vader van Ísai, die vader van Dawid.

Rut 4

Rut 4:9-21