Toe sê al die mense wat in die poort was, en die oudstes: Ons is getuies; mag die Here die vrou wat in jou huis inkom, maak soos Ragel en soos Lea wat saam die huis van Israel gebou het; en verwerf mag in Éfrata en maak ’n naam in Betlehem!