En Boas het juis van Betlehem af gekom en aan die snyers gesê: Mag die Here met julle wees! En hulle het hom geantwoord: Mag die Here u seën!