Rut 2:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Naómi sê vir haar skoondogter: Mag hy geseënd wees deur die Here, wat sy guns aan lewende en dode nie onttrek het nie. Verder sê Naómi vir haar: Die man is ons nabestaande, hy is een van ons lossers.

Rut 2

Rut 2:16-23