Mag die Here jou daad vergelde, en mag jou loon volkome wees van die Here, die God van Israel, onder wie se vleuels jy kom skuil het.