1. EN Naómi het ’n bloedverwant gehad van haar man se kant, ’n vermoënde man, uit die geslag van Eliméleg, wie se naam Boas was.
2. En Rut, die Moabitiese, het vir Naómi gesê: Laat ek tog die land ingaan en are optel agter dié een in wie se oë ek genade sal vind. Toe antwoord sy haar: Gaan, my dogter.