Romeine 9:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit wil sê, nie hulle is kinders van God wat die kinders van die vlees is nie, maar die kinders van die belofte word gereken as die nageslag.

Romeine 9

Romeine 9:1-15