Romeine 9:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Waarom? Omdat dit nie uit die geloof was nie, maar net asof dit uit die werke van die wet was; want hulle het hul gestamp teen die steen van aanstoot.

Romeine 9

Romeine 9:27-33