Romeine 9:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want toe die kinders nog nie gebore was en nog geen goed of kwaad gedoen het nie — dat die voorneme van God volgens die verkiesing kon bly staan, nie uit die werke nie, maar uit Hom wat roep —

Romeine 9

Romeine 9:8-14