Romeine 9:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EK spreek die waarheid in Christus, ek lieg nie — my gewete getuig saam met my in die Heilige Gees —

2. dat dit vir my ’n groot droefheid is en ’n onophoudelike smart vir my hart.

Romeine 9