Romeine 8:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want God het — wat vir die wet onmoontlik was, omdat dit kragteloos was deur die vlees — deur sy eie Seun in die gelykheid van die sondige vlees te stuur, en dit ter wille van die sonde, die sonde veroordeel in die vlees,

Romeine 8

Romeine 8:1-5