Romeine 7:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom dan, as sy ’n ander man s’n word terwyl haar man lewe, sal sy ’n egbreekster genoem word; maar as die man sterwe, is sy vry van die wet, sodat sy nie ’n egbreekster is as sy ’n ander man s’n word nie.

Romeine 7

Romeine 7:1-9