Romeine 6:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

omdat ons weet dat Christus, nadat Hy opgewek is uit die dode, nie meer sterf nie. Die dood heers oor Hom nie meer nie.

Romeine 6

Romeine 6:8-18