Romeine 6:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar nou dat julle vrygemaak is van die sonde en diensbaar geword het aan God, het julle jul vrug tot heiligmaking en uiteindelik die ewige lewe.

Romeine 6

Romeine 6:18-23