Romeine 5:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God.

Romeine 5

Romeine 5:1-12