Romeine 5:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nie soos deur één wat gesondig het, is die gawe nie; want die oordeel was uit één tot veroordeling, maar die genadegawe is uit baie misdade tot vryspraak.

Romeine 5

Romeine 5:11-21