Romeine 4:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het nie deur ongeloof aan die belofte van God getwyfel nie, maar hy is versterk deur die geloof en het aan God die eer gegee

Romeine 4

Romeine 4:13-23