Romeine 2:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sal hy wat van nature onbesnede is en die wet volbring, jou nie oordeel wat ondanks letter en besnydenis ’n oortreder van die wet is nie?

Romeine 2

Romeine 2:24-29