Romeine 2:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die besnydenis is wel nuttig as jy die wet onderhou; maar as jy ’n oortreder van die wet is, het jou besnydenis onbesnedenheid geword.

Romeine 2

Romeine 2:23-26