Romeine 16:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want julle gehoorsaamheid het algemeen bekend geword. Daarom verbly ek my oor julle, en ek wens dat julle wys mag wees teenoor wat goed is, maar onskuldig teenoor wat sleg is.

Romeine 16

Romeine 16:13-25