Romeine 16:16-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

16. Groet mekaar met ’n heilige kus. Die gemeentes van Christus groet julle.

17. En ek vermaan julle, broeders, hou hulle in die oog wat tweedrag en aanstoot veroorsaak teen die leer wat julle geleer het, en vermy hulle.

18. Want sulke mense dien nie onse Here Jesus nie, maar hulle eie buik; en hulle verlei deur hul vriendelike en mooi woorde die harte van die eenvoudiges.

Romeine 16