Romeine 15:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en dat die heidene ter wille van sy barmhartigheid God kan verheerlik, soos geskrywe is: Daarom sal ek U loof onder die nasies en tot eer van u Naam psalmsing.

Romeine 15

Romeine 15:1-19