Romeine 15:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En mag die God van lydsaamheid en bemoediging aan julle gee om eensgesind onder mekaar te wees ooreenkomstig die wil van Christus Jesus,

Romeine 15

Romeine 15:1-11