Romeine 15:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

om ’n dienaar van Jesus Christus onder die heidene te wees, ’n dienaar van die evangelie van God, sodat die offer van die heidene welgevallig kan wees, geheilig deur die Heilige Gees.

Romeine 15

Romeine 15:13-20