Romeine 14:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy wat eet, moet hom wat nie eet, nie verag nie; en hy wat nie eet, moet hom wat eet, nie oordeel nie, want God het hom aangeneem.

Romeine 14

Romeine 14:1-12