Romeine 14:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Het jy geloof? Behou dit vir jouself voor die aangesig van God. Gelukkig is hy wat homself nie oordeel in wat hy vir geoorloof ag nie.

Romeine 14

Romeine 14:18-23