Romeine 14:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as jou broeder deur voedsel gegrief word, dan wandel jy nie meer volgens die liefde nie. Moenie deur jou voedsel hom te gronde rig vir wie Christus gesterf het nie.

Romeine 14

Romeine 14:10-23