Romeine 14:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar jy, waarom oordeel jy jou broeder? Of jy ook, waarom verag jy jou broeder? Want ons sal almal voor die regterstoel van Christus gestel word.

Romeine 14

Romeine 14:8-18