Romeine 13:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Betaal dan aan almal wat aan hulle verskuldig is: belasting aan die wat belasting, tol aan die wat tol, vrees aan die wat vrees, eer aan die wat eer toekom.

Romeine 13

Romeine 13:1-9