Romeine 13:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

want hy is ’n dienaar van God, jou ten goede. Maar as jy kwaad doen, vrees dan; want hy dra die swaard nie verniet nie, want hy is ’n dienaar van God, ’n wreker om die een wat kwaad doen, te straf.

Romeine 13

Romeine 13:1-5