Romeine 13:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die nag het ver gevorder en dit is amper dag. Laat ons dan die werke van die duisternis aflê en die wapens van die lig aangord.

Romeine 13

Romeine 13:10-14