Romeine 12:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

of wie vermaan, in die vermaning; wie uitdeel, in opregtheid; wie ’n voorganger is, met ywer; wie barmhartigheid bewys, met blymoedigheid.

Romeine 12

Romeine 12:1-9