Romeine 12:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Moenie julle wreek nie, geliefdes, maar gee plek vir die toorn; want daar is geskrywe: Aan My kom die wraak toe, Ek sal vergeld, spreek die Here.

Romeine 12

Romeine 12:12-21